Ons erfenis

Die eerste skool is in 1880 opgerig. In 1887 is D K Theron as die eerste skoolhoof aangestel en het die pos vir 35 jaar vervul. Die skool het van 60 tot 600 gegroei met die eerste matriekklas in 1895.

In 1898 word die “Poor School ” gestig vir die leerders wat nie hulle skoolfonds kan betaal nie , maar die skole amalgameer in 1920.

In 1924 is Karel Theron die grootste skool in Kaapland met 762 leerders.

MHS en Huis Dagbreek word in 1925 in gebruik geneem aangesien Karel Theron te klein geword het.

MHS het tans 200 leerders met Me Mariaan Stannard as skoolhoof.

Erfenis Nuus