Personeel
Mariaan Stannard
Skoolhoof
Fisiese Wetenskappe (Gr.10-12)
Boodskap van die skoolhoof:
Om ‘n Middie te wees, plaas ‘n groot verantwoordelikheid op jou skouers.
Met hierdie keuse, onderneem jy om altyd:
- Net jou beste vir die skool te gee.
- Lojaal te wees en jou skool se belange eerste te stel.
- Met goeie gedrag en optrede jou skool se naam in ere te hou.
- Trots te wees op jou skool en te help bou aan ‘n beter en groter Hoërskool Middelburg.
As ‘n trotse Middie kyk ons leerders altyd aan die einde van hul skoolloopbaan met heimwee terug op ‘n suksesvolle 5 jaar aan Hoërskool Middelburg.
Me Charnelle Dunn
Wiskunde (Gr.9-12)
Me Jeanet Koen
Rekeningkunde (Gr.10-12)
Ekonomiese en Bestuurswetenskap
(Gr. 8-9)
Skeppende Kunste (Gr.8)
Me Helga Viviers
Engels (Eerste Add Taal) (Gr.9-12)
Lewensoriëntering (Gr.12)
Mnr Charel Van Der Walt
Departementshoof
Gr.12 Registeronderwyser
Afrikaans (Huistaal) (Gr.9-12)
Me Helene Serfontein
Natuurwetenskap (Gr.8-9)
Wiskunde (Gr.8)
Me Shani Grobbelaar
Ingenieurs Grafika en Ontwerp (IGO)
(Gr.10-12)
Wiskundige Geletterdheid (Gr.10-12)
Me Ronel van Dyk
Sekretaresse
Algemene navrae
Finansies
Me Rethie Cumming
Lewenswetenskappe (Gr.10-12)
Tegnologie (Gr. 8-9)
Lewensoriëntering (Gr.8-9)
Me Esté Botha
Afrikaans (Huistaal) (Gr.8)
Engels (First Additional Language) (Gr.8)
Lewensoriëntering (Gr.10-11)
Me Benita Classen
Sosiale Wetenskappe (Gr. 8-9)
Lewensoriëntering (Gr. 8-11)
Tegnologie (Gr. 8)
Mnr Hugo Wasserman
Rekenaartoepassingstegnologie
(Gr. 10-12)
Engels Eerste Addisionele Taal (Gr. 8)
Afrikaans Huistaal (Gr. 8)
Leerlingraad
Leerlingraad 2021
Leerlingraad 2020
Hoërskool Middelburg se LLR vir 2020: Hier verskyn Middies se LLR vir 2020 saam met skoolhoof Me Mariaan Stannard:Agter vlnr is Mignon Terblanche, Marco Burger, Sanri Lessing, Hannlé van Heerden, Jako Pieterse, Wanga Thiso, Christiaan Vorster en Chanté Jansen. Voor is...
Leerlingraad 2019
Middies se Skoolhoof, Me Mariaan Stannard spog met haar nuwe hoofleiers vir 2019: Amy Newton en Reinhardt Pelser.Voor v.l.n.r is die Onder- en Hoofleiers: Werner van der Berg, Amy Newton, Reinhardt Pelser, Ammie Donian.Die ander lede van die LLR is agter: Foxie...
Leerlingraad 2018
Middies se LLR vir 2018 is: Agter: Clive Green (Hoofleier)Tweede ry v.l.n.r.: Foxie Wolfaardt, J.P. Joubert en Jannie BlomDerde ry: Reinhardt Pelser, Aniel van Deventer (hoofleier), Amy Newton en Bianca GouwsVoor: Shaan BlaauwInlas: Anna BlomJuf Stannard saam met MHS...
Drie generasies hoofmeisies
Dis nie aldag dat DRIE hoofmeisies van EEN skool uit 3 generasies van dieselfde familie kom nie… 60 jaar gelede was Estelle Herholdt (Van Vuuren) hoofmeisie van Hoërskool Middelburg, waarna haar dogter Alet Schoombee (Herholdt) in 1985 en Esté Schoombee in 2017 ook...
Leerlingraad 2017
Me Mariaan Stannard, skoolhoof van MHS met die Hoof- & Onderhoofleiers vir 2017: Sisa Hlonyane (onderhoofleier), Gustav Schoonwinkel & Esté Schoombee (Hoofleiers vir 2017), Wilmi Koen (Onderhoofleier).
Die LLR vir 2016 is:
JR du Preez (Hoofseun), Petro van Deventer (Hoofdogter) Cayghan Douglas (Onder-Hoofseun), Coline Schoonraad (Onder-Hoofdogter) Karel (Junior) Viljoen, Alicia Nel, Gustav Schoonwinkel, Frans Benecke, Wilmi Koen, Esté Schoombee. Boodskap van Hoofleiers Om deel te wees...
SBL
Hoërskool Middelburg Beheerliggaam
Die volgende persone is verkies tot Hoërskool Middelburg se SBL vir die 2021 – 2023 termyn:
Mnr. Jurie Lessing (Voorsitter)
Mnr. Alwyn van Deventer (Finansies)
Mnr. Miemie Pieterse (Invordering)
Mnr. Enoch Matoto (Geboue en Terrein)
Mnr. Joe Bishop (Sport en Sportgronde)
Mev. Cecile Lausberg (Bemarking)
Mev. Irene van der Walt (Projekte)
Mev. Mariaan Stannard (Skoolhoof)
—
Die volgende persone is verkies tot Hoërskool Middelburg se SBL vir die 2018 – 2020 termyn:
Mnr. Jurie Lessing (Voorsitter)
Mnr. Riaan van der Ryst (Finansies)
Mnr. Attie Westraad (Invordering)
Mnr. Marius van Heerden (Geboue en Voertuie)
Mnr. Abrie Joubert Mnr. (Sport en Terrein)
Mev. Johanette van Heerden (Bemarking)
Mev. Miemie Pieterse (Projekte)
Mev. Mariaan Stannard (Skoolhoof)