Uitstappies, borge en skenkings
Laaste skooldag vir Middies se klas van 2017
Middies Matrieks van 2017 se heel laaste dag van skool het uiteindelik aangebreek. Met bietjie heimwee oor 12 jaar se skoolloopbaan wat nou so vinnig sy einde bereik het, het hul in ‘n ry gereed gestaan om die skoolsaal vir oulaas binne te stap. Trane het vlak gesit,...
Field visit with Prof Claus Kuhn
Students from Middelburg High School joined Claus Kuhn and other researchers from Switzerland earlier this year for a field-visit to their research site near Compassberg to investigate cutting-edge research into how global warming is changing the Karoo. Researchers...
Lotto Skenking ontvang
MHS het 'n skenking ter waarde van R50 000 vanaf die Lotto ontvang. Die skenking is aangewend vir die aankoop van nuwe boeke vir die skool. Mnr Charel van der Walt, MHS se AFR (Huistaal) opvoeder, het na onderhandeling met Bargain Books, 400 boeke by die tak in...
Nampo 2018 Uitstappie
Hoërskool Middelburg se Graad11 leerders het die voorreg gehad om danksy hul ouers en borgskappe se bydraes, die Nampo Oesfees op Bothaville op 15 Mei 2018 te besoek. Dit was 'n GROOT belewenis vir almal!
Nampo 2017
Jaco en Mariaan Meyer is sinoniem met Hoërskool Middelburg en die jaarlikse Nampo-uitstappie. Hierdie geleentheid is die hoogtepunt op Middies se Graad 11-leerders se program en kan eerders nie uitgepraat raak oor al die verskillende stoetdiere, voertuie, ensomeer...
Scifest 2017
Middies se Graad 8’s het onlangs aan die Scifest Africa program deelgeneem. Die inisiatief het in 1996 ontstaan en het die bewusmaking en waardering van die wetenskap, tegnologie en innovering ten doel. Die projek bestaan uit twee komponente naamlik die National...
Prof Klaus & Geologie -2016
Almal is bekend met die term Klimaatsverandering, maar nie met die gevolge van die verandering op die omgewing en natuur nie.Gedurende kwartaal 1 het Prof. Klaus en vier student van die Universiteit van Basel, Switserland die skool besoek. Prof. Klaus het alreeds...
Ekspo
Die Gr. 10 en 11 Fisiese Wetenskap leerders word verplig om ‘n Ekspo taak in te handig in samewerking met Juf. Stannard. Hierdie take kan individueel of in groepsverband van twee gedoen word.As die taak aan Juf. Stannard se voorvereistes voldoen word die taak...
Nampo
Ons neem jaarliks die Gr. 11 klas op ‘n uitstappie na die Nampo-oesdag in Bothaville. Hier is ‘n ideale geleentheid vir leerders om hul horisonne te verbreed.Nampo is ‘n landskou propvol dinge om te doen, interessanthede om te sien en demonstrasies van die nuutste...
IGO besoek Volkswagen fabriek
Die Gr. 11 en 12 IGO-leerders het die Volkswagen fabriek in Uitenhage besoek.