Atletiek

Atletiek 2020

Hoërskool Middelburg se Victrix Ludorum Megan Newton (middel) en Anika Kruger(links) op spoed in die 200m vir dogters o.164 atlete van die Hoërskool Middelburg is opgeneem in die Oos-Kaapspan wat in Boksburg aan Sassa se Suid Afrikaans kampioenskappe gaan deelneem....

read more

Atletiek 2019

2019 Atletiekverslag: Agt rekords het tydens Hoërskool Middelburg se Kleure Atletiekbyeenkoms wat op Vrydag 18 Januarie 2019 plaasgevind het gespat! Amy Newton het ‘n nuwe verspring rekord vir dogters o.19 met 4.54m aangeteken, terwyl haar suster Megan Newton die...

read more

Atletiek 2018

MHS se 2018 Atlete Anna Blom presteer in die 400m   Middies se Kleure Atletiekbyeenkoms het 2018 op Cradock se Rovers atletiekstadion plaasgevind. As gevolg van die droogte en waterbeperkings kon die byeenkoms nie tuis plaasvind nie. Vir verskeie atlete was dit...

read more

Atletiek 2017

Fotos van Hoërskool Middelburg se atlete tydens verskeie geleenthede gedurende 2017. 

read more

Atletiek 2016

Middies is ongelooflik trots op ons eie SPRINGBOK! Marga Cumming het oudergewoonte uitsonderlik presteer en behaal ‘n eerste plek op ASA. Sy verbeter ook die SASSA record vir V/19 met ‘n pragafstand van 55.55m. Marga het ook die Suid-Afrikaanse Senior Atletiekspan...

read more

Atletiek 2015

Ons atlete presteer op vele terreine tydens die kleure byeenkoms, plaaslike byeenkomste, Chris Hani atletiekbyeenkoms op Cradock asook in Port Elizabeth. Tydens die Oos-Kaap atletiekkampioenskappe in Port-Elizabeth is verskeie goud, silwer en brons medaljes ingepalm....

read more