Argiewe: Elana Alberts

Elana Alberts Om as ‘n top veteraan tennisspeelster van Suid-Afrika die land internasionaal te gaan verteenwoordig, verg verseker goeie talent, uithouvermoë, konsentrasie, fiksheid en ure en ure op die tennisbaan. Hierdie titel is Elana Alberts van Middelburg se eer...

Mnr & Mej MHS 2020

Tydens Hoërskool Middelburg se glasaand wat op Donderdag 12 Maart 2020 plaasgevind het, het die kroning van Mnr. en Mej. MHS 2020 plaasgevind. Die wenners is bederf met geborgde pryse van verskeie besighede in Middelburg. Die skool bedank graag al die borge vir hulle...